Onlangs op Soldaat.Co.Za
  • Wellington is verseker een van die mooiste dorpies in Suid-Afrika.  Die dorp het ‘n ryk geskiedenis en van die mooiste natuurtonele in Suid-Afrika.  Hierdie was slegs my tweede besoek ooit aan Wellington.  Die vorige keer wat ek hier was, het ek van Stilbaai af ge-hike om vir ‘n sekere spesiale...

    2012 Foto van die Dag – 008/366

    Wellington is verseker een van die mooiste dorpies in Suid-Afrika.  Die dorp het ‘n ryk geskiedenis en van die mooiste natuurtonele in Suid-Afrika.  Hierdie was slegs my tweede besoek ooit aan Wellington.  Die vorige keer wat ek hier was, het ek van Stilbaai af ge-hike om vir ‘n sekere spesiale…

  • Vanoggend het ek en Sonja Kaapstad toe gevlieg.  Twee redes:  die kids het by haar ouers gekuier terwyl sy in Afghanistan was, en ek het ‘n klein “administratiewe takie” (meer daaroor later!) gehad om te gaan afhandel.  Dis net natuurlik dat die kinders ook op die lughawe sou wees om...

    2012 Foto van die Dag – 007/366

    Vanoggend het ek en Sonja Kaapstad toe gevlieg.  Twee redes:  die kids het by haar ouers gekuier terwyl sy in Afghanistan was, en ek het ‘n klein “administratiewe takie” (meer daaroor later!) gehad om te gaan afhandel.  Dis net natuurlik dat die kinders ook op die lughawe sou wees om…

  • Ek kan regtig nie kla oor die kos wat ons in Afghanistan eet nie, maar soms raak dit net “te veel”…  Dan verlang ek huistoe – na ‘n regte, egte Suid-Afrikaanse braai.  Skaapwors.  Varktjops.  Steak.  ’n Slaai sonder fieterjasies en vreemde smake. Vanaand het ons ‘n heerlike braai gehad.  Met...

    2012 Foto van die Dag – 006/366

    Ek kan regtig nie kla oor die kos wat ons in Afghanistan eet nie, maar soms raak dit net “te veel”…  Dan verlang ek huistoe – na ‘n regte, egte Suid-Afrikaanse braai.  Skaapwors.  Varktjops.  Steak.  ’n Slaai sonder fieterjasies en vreemde smake. Vanaand het ons ‘n heerlike braai gehad.  Met…

  • Ons terugreis na Suid-Afrika was nogal ‘n uitmergelende oefening.  As ‘n reël vlieg ek soggens 06h00 uit Kabul, en dan is ek dieselfde aand 22h00 by die huis.  Hierdie keer was die vlugte op Emirates egter propvol, en ons moes vanaf Dubai na Doha vlieg, en daarna na Johannesburg –...

    2012 Foto van die Dag 005/366

    Ons terugreis na Suid-Afrika was nogal ‘n uitmergelende oefening.  As ‘n reël vlieg ek soggens 06h00 uit Kabul, en dan is ek dieselfde aand 22h00 by die huis.  Hierdie keer was die vlugte op Emirates egter propvol, en ons moes vanaf Dubai na Doha vlieg, en daarna na Johannesburg –…

  • Die eerste sneeu van die jaar het uiteindelik in Kabul begin val!  Die wêreld is spierwit en prentjiemooi.  En koud.  YSKOUD. Nadat ek vandag se Foto van die Dag geneem het, het ek lekker in ‘n vuurwarm stort gaan staan.  Daardie voorreg is egter nie vir almal beskore nie.  Party...

    2012 Foto van die Dag 004/366

    Die eerste sneeu van die jaar het uiteindelik in Kabul begin val!  Die wêreld is spierwit en prentjiemooi.  En koud.  YSKOUD. Nadat ek vandag se Foto van die Dag geneem het, het ek lekker in ‘n vuurwarm stort gaan staan.  Daardie voorreg is egter nie vir almal beskore nie.  Party…

  • There is a saying in Kabul that “all is normal, until it is not…”  Despite the security situation, we have to arrange our lives to resemble as much normality as possible, otherwise we will all go crazy.  The project I work on is blessed in the sense that we have...

    2012 Foto van die Dag 003/366

    There is a saying in Kabul that “all is normal, until it is not…”  Despite the security situation, we have to arrange our lives to resemble as much normality as possible, otherwise we will all go crazy.  The project I work on is blessed in the sense that we have…

  • Die CIA World Factbook raam die per capita bruto binnelandse produk van Afghane op $900 per jaar.  Dit plaas Afghanistan 218de uit 227 lande – dus een van die armste lande op aarde.  ’n Mens hoef nie na statistieke te kyk om te besef hoe arm die gemiddelde Afghaan is...

    2012 Foto van die Dag 002/366

    Die CIA World Factbook raam die per capita bruto binnelandse produk van Afghane op $900 per jaar.  Dit plaas Afghanistan 218de uit 227 lande – dus een van die armste lande op aarde.  ’n Mens hoef nie na statistieke te kyk om te besef hoe arm die gemiddelde Afghaan is…

  • Anne-Marie van Kouevuur het vanoggend op Facebook ‘n interessante album begin:  People 2012.  Ek neem aan, na aanleiding van die opskrif by die eerste foto, dat sy elke dag een interessante foto gaan plaas – vir 366 dae… Sonja het vir my ‘n lekker kick-ass kamera geleen (nogmaals dankie Baby!)...

    2012 Foto van die Dag – 001/366

    Anne-Marie van Kouevuur het vanoggend op Facebook ‘n interessante album begin:  People 2012.  Ek neem aan, na aanleiding van die opskrif by die eerste foto, dat sy elke dag een interessante foto gaan plaas – vir 366 dae… Sonja het vir my ‘n lekker kick-ass kamera geleen (nogmaals dankie Baby!)…

  • Thanksgiving Day is an annual holiday celebrating the harvest and other blessings of the past year.  Thanks are traditionally directed towards God, accompanied with feasting and prayer.  Thanksgiving is a legal holiday celebrated each year on the second Monday of October in Canada and on the fourth Thursday of November in the United States. In Canada, Thanksgiving falls on the same day as Columbus Day in the...

    Thanksgiving

    Thanksgiving Day is an annual holiday celebrating the harvest and other blessings of the past year.  Thanks are traditionally directed towards God, accompanied with feasting and prayer.  Thanksgiving is a legal holiday celebrated each year on the second Monday of October in Canada and on the fourth Thursday of November in the United States. In Canada, Thanksgiving falls on the same day as Columbus Day in the…

  • Black Tuesday protest declared against “Secrecy Bill” - ‘n Berig uit die DailyMaverick - The latest news in the ongoing controversy surrounding the Protection of State Information Bill is that MPs will vote on the matter on Tuesday. The National Press Club has dubbed the day “Black Tuesday” and called...

    Black Tuesday: 22 November 2011

    Black Tuesday protest declared against “Secrecy Bill” – ‘n Berig uit die DailyMaverick – The latest news in the ongoing controversy surrounding the Protection of State Information Bill is that MPs will vote on the matter on Tuesday. The National Press Club has dubbed the day “Black Tuesday” and called…

  • My gunsteling celebrity blogger sit so af en toe sy voet in sy mond.  Klassieke Frank!

    Die naakte waarheid. In vreeslose Afrikaans.

    My gunsteling celebrity blogger sit so af en toe sy voet in sy mond. Klassieke Frank!

  • Ek is terug in Afghanistan na 'n lekker lang verlof!

    Terug in die sandput

    Ek is terug in Afghanistan na ‘n lekker lang verlof!

  • Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 5 OKTOBER 2011 : ‘n Besoek aan die bakkery.   Daar’s min dinge so lekker soos vars-gebakte brood!  En sedert ek in Afghanistan aangeland het, het ek verslaaf...

    31 Dae, 31 Oomblikke: 5 Oktober 2011

    Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 5 OKTOBER 2011 : ‘n Besoek aan die bakkery.   Daar’s min dinge so lekker soos vars-gebakte brood!  En sedert ek in Afghanistan aangeland het, het ek verslaaf…

  • Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 4 OKTOBER 2011 : Die soeke na iets om te braai. Dalk is ek net vreeslik lus vir ‘n gebraaide tjoppie.  Vandag kon ek nie my gat draai...

    31 Dae, 31 Oomblikke: 4 Oktober 2011

    Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 4 OKTOBER 2011 : Die soeke na iets om te braai. Dalk is ek net vreeslik lus vir ‘n gebraaide tjoppie.  Vandag kon ek nie my gat draai…

  • Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 3 OKTOBER 2011 : Hoewe, wiele en guns.  Oral waar jy kyk. Jy sien hulle orals in Kabul.  Donkies, fietse en skietgoed.  Die plek wemel daarvan.  Vat jy...

    31 Dae, 31 Oomblikke: 3 Oktober 2011

    Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 3 OKTOBER 2011 : Hoewe, wiele en guns.  Oral waar jy kyk. Jy sien hulle orals in Kabul.  Donkies, fietse en skietgoed.  Die plek wemel daarvan.  Vat jy…

  • Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 2 OKTOBER 2011:  Straat-oomblikke in Kabul. Kabul is enige fotograaf se droom.  Tussen al die verval is daar altyd ‘n stukkie hoop.  Tussen al die vuil is daar...

    31 Dae, 31 Oomblikke: 2 Oktober 2011

    Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 2 OKTOBER 2011:  Straat-oomblikke in Kabul. Kabul is enige fotograaf se droom.  Tussen al die verval is daar altyd ‘n stukkie hoop.  Tussen al die vuil is daar…

  • Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 1 OKTOBER 2011:  Middagete op ‘n Kabul-sypaadjie. Straatkos in Kabul… Aanvanklik gril mens vir die idee…  Kabul se strate is nie juis die skoonste nie, en die feit...

    31 Dae, 31 Oomblikke: 1 Oktober 2011

    Oktober is die mooiste, mooiste maand, en hierdie maand wil ek elke dag ‘n oomblik daarvan vasvang.  Geniet dit saam met my! 1 OKTOBER 2011:  Middagete op ‘n Kabul-sypaadjie. Straatkos in Kabul… Aanvanklik gril mens vir die idee…  Kabul se strate is nie juis die skoonste nie, en die feit…

  • Please meet Landon… His dad, Marine LCPL Carpenter, made the ultimate sacrifice while serving with the 3/8 in Afghanistan earlier this year –  a month before his son was born. Never forget the price of freedom.

    Freedom is NOT Free…

    Please meet Landon… His dad, Marine LCPL Carpenter, made the ultimate sacrifice while serving with the 3/8 in Afghanistan earlier this year –  a month before his son was born. Never forget the price of freedom.

  • Ek het onlangs ‘n baie mooi stel foto’s op Boston.com raakgeloop, en deel dit graag hier.  Kliek op die foto hieronder om na die hele album te kyk.  Geniet!

    Die Oorlog in Afghanistan: ‘n Foto-album

    Ek het onlangs ‘n baie mooi stel foto’s op Boston.com raakgeloop, en deel dit graag hier.  Kliek op die foto hieronder om na die hele album te kyk.  Geniet!

  • Dis al asof ek deesdae met die grootste klomp snot via e-pos bombardeer word.  Het jy al ooit gevoel dat, in plaas daarvan om ‘n e-pos te antwoord, jy eerder iemand se gesig sal wil afruk en sy ass met die bloedkant wil wipe?  Wel , dis nie altyd moontlik...

    My African fortune

    Dis al asof ek deesdae met die grootste klomp snot via e-pos bombardeer word.  Het jy al ooit gevoel dat, in plaas daarvan om ‘n e-pos te antwoord, jy eerder iemand se gesig sal wil afruk en sy ass met die bloedkant wil wipe?  Wel , dis nie altyd moontlik…

  • Die strewe na ‘n Afrikaner-republiek is besig om momentum te kry in Suid-Afrika.  Dis hoog tyd daarvoor.  Van die dag wat Blankes hulle voete op hierdie suidpunt van Afrika gesit het, was dit nog altyd ons grootste dryfveer – SELFBESKIKKING. Die tyd het aangebreek om die ideale van ‘n organisasie...

    Ons SAL dit oorleef

    Die strewe na ‘n Afrikaner-republiek is besig om momentum te kry in Suid-Afrika.  Dis hoog tyd daarvoor.  Van die dag wat Blankes hulle voete op hierdie suidpunt van Afrika gesit het, was dit nog altyd ons grootste dryfveer – SELFBESKIKKING. Die tyd het aangebreek om die ideale van ‘n organisasie…