2012 Foto van die Dag – 006/366

Ek kan regtig nie kla oor die kos wat ons in Afghanistan eet nie, maar soms raak dit net “te veel”…  Dan verlang ek huistoe – na ‘n regte, egte Suid-Afrikaanse braai.  Skaapwors.  Varktjops.  Steak.  ’n Slaai sonder fieterjasies en vreemde smake. Vanaand het ons ‘n heerlike braai gehad.  Met...

Ek kan regtig nie kla oor die kos wat ons in Afghanistan eet nie, maar soms raak dit net “te veel”…  Dan verlang ek huistoe – na ‘n regte, egte Suid-Afrikaanse braai.  Skaapwors.  Varktjops.  Steak.  ’n Slaai sonder fieterjasies en vreemde smake.

Vanaand het ons ‘n heerlike braai gehad.  Met al die regte goetertjies op die rooster.  Mens sou seker kon doen met ‘n ou braaibroodjie ook, maar ek kla nie.  Hierdie was die perfekte ete!

Foto van die Dag – 006/366

2012 Foto van die Dag: 006-366

2012 Foto van die Dag: 006-366

Tegniese stuff

Camera:  Canon EOS 400D Digital
Lens:  Canon EF-S 18-55mm 1:3.5 – 5.6 II
ISO:  400
F-number:  f/4.5
Exposure Time: 1/60 sec
Focal length:  34.0mm
Flash:  Flash fired, auto mode, red-eye reduction mode
Exposure program:  Normal mode
File date:  January 02, 2012, 20:11:00 PM

Sien dit op Flicker!

Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

Omtrent Jaco

Ek is die risikobestuurder van 'n Amerikaanse ekonomiese ontwikkelingsmaatskappy in Afghanistan. Ek geniet die lekker brood wat die Afghane bak en staan daagliks nog verbaas teenoor hulle gebruike en lewens. Verder verlang ek negentig sekondes uit elke minuut na my pragtige gesinnetjie in Suid-Afrika, en trou ek binnekort met die wonderlikste vrou onder die son!