Omtrent die Skrywer: Jaco

Webwerf
http://www.soldaat.co.za
Beskrywing
Ek is die risikobestuurder van 'n Amerikaanse ekonomiese ontwikkelingsmaatskappy in Afghanistan. Ek geniet die lekker brood wat die Afghane bak en staan daagliks nog verbaas teenoor hulle gebruike en lewens. Verder verlang ek negentig sekondes uit elke minuut na my pragtige gesinnetjie in Suid-Afrika, en trou ek binnekort met die wonderlikste vrou onder die son!

Inskrywings deur Jaco

  • Die laaities wat balonne verkoop is altyd so uitsonderlike gesig op die vaal en afgeleefde strate van Kabul. Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

    2012 Foto van die Dag 027/366

    Die laaities wat balonne verkoop is altyd so uitsonderlike gesig op die vaal en afgeleefde strate van Kabul. Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

  • ‘n Ouerige man probeer die straat oorsteek in die chaos van Kabul se verkeer. Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

    2012 Foto van die Dag 026/366

    ‘n Ouerige man probeer die straat oorsteek in die chaos van Kabul se verkeer. Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

  • Terug in Kabul, en die sneeu lê DIK!  Die marmerperd in ons tuin pronk steeds – nou net met ‘n sneeukroon op sy kop! Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

    2012 Foto van die Dag 025/366

    Terug in Kabul, en die sneeu lê DIK!  Die marmerperd in ons tuin pronk steeds – nou net met ‘n sneeukroon op sy kop! Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

  • Ek moes ‘n paar ure in Dubai wag vir my Afghan visa, toe gebruik ek maar die tyd om bietjie foto’s te neem buitekant een van Dubai se vele malls.  Hierdie is beslis my gunsteling van die dag… Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie...

    2012 Foto van die Dag 024/366

    Ek moes ‘n paar ure in Dubai wag vir my Afghan visa, toe gebruik ek maar die tyd om bietjie foto’s te neem buitekant een van Dubai se vele malls.  Hierdie is beslis my gunsteling van die dag… Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie…

  • Terug in Dubai…  Laaste kans om ‘n koue bier en lekker kitskos te geniet vir ‘n baie lang tyd… Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

    2012 Foto van die Dag 023/366

    Terug in Dubai…  Laaste kans om ‘n koue bier en lekker kitskos te geniet vir ‘n baie lang tyd… Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

  • Die kat loop haarself vas in ‘n baie moerige (en erg beseerde) baba-voëltjie wat uit haar nes uitgeval het. Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

    2012 Foto van die Dag 022/366

    Die kat loop haarself vas in ‘n baie moerige (en erg beseerde) baba-voëltjie wat uit haar nes uitgeval het. Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

  • Die nuutste toevoeging tot ons gesin…  Hier ontmoet sy die hond! Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

    2012 Foto van die Dag 021/366

    Die nuutste toevoeging tot ons gesin…  Hier ontmoet sy die hond! Sien dit op Flicker! Jy kan na die oorspronklike foto’s van hierdie album op Flickr ook kyk – kliek hier!

Bladsy 1 van 612345...(volgende)Laaste »