Persoonlik Archive
-
Ek is mal oor jou!
Ek is mal daaroor om jou soggens wakker te maak, en te sien hoe jy met ‘n glimlag uit droomland kom. Ek is mal oor jou skaam, onskuldige glimlag wanneer jy my vra of ek vir ons sal gaan koffie maak. Dis elke dag die wonderlikste voorreg om daardie beker…
-
Thanksgiving
Thanksgiving Day is an annual holiday celebrating the harvest and other blessings of the past year. Thanks are traditionally directed towards God, accompanied with feasting and prayer. Thanksgiving is a legal holiday celebrated each year on the second Monday of October in Canada and on the fourth Thursday of November in the United States. In Canada, Thanksgiving falls on the same day as Columbus Day in the…
-
Terug in die sandput
Ek is terug in Afghanistan na ‘n lekker lang verlof!
-
Ons SAL dit oorleef
Die strewe na ‘n Afrikaner-republiek is besig om momentum te kry in Suid-Afrika. Dis hoog tyd daarvoor. Van die dag wat Blankes hulle voete op hierdie suidpunt van Afrika gesit het, was dit nog altyd ons grootste dryfveer – SELFBESKIKKING. Die tyd het aangebreek om die ideale van ‘n organisasie…
-
It’s been a while… Maar ek’s terug!
Dis met moeite wat ek probeer onthou hoe lank ek REGTIG nou al nie meer blog nie. Dit was tog iets waarvoor ek baie lief was; iets waarsonder my dag sommer leeg gevoel het… Hierdie is my comeback!




