(Onder Konstruksie…)
Hier is ‘n versameling van foto-albums van my gesin, vriende en familie, ons pragtige woef Freiheit, vakansies en selfs ‘n foto of twee uit Afghanistan uit.

Omtrent die Skrywer

Ek is die risikobestuurder van 'n Amerikaanse ekonomiese ontwikkelingsmaatskappy in Afghanistan. Ek geniet die lekker brood wat die Afghane bak en staan daagliks nog verbaas teenoor hulle gebruike en lewens.
Verder verlang ek negentig sekondes uit elke minuut na my pragtige gesinnetjie in Suid-Afrika, en trou ek binnekort met die wonderlikste vrou onder die son!