Gesels Met My!

Iets op die hart?  Dalk opsoek na ‘n spesifieke produk wat jy weet ek hier in die Boland in die hande sal kry?  Of dalk wil jy net ‘n voorstel maak of ‘n tip gee vir ‘n blog-inskrywing.  Watookal – laat weet my hier onder!

Kom Loer In!

Lus vir ‘n koffie of ‘n koue bier?  Kom maak ‘n draai en sê hallo!

Limietberg Projects (Pty) Ltd
5 Hope Street
WELLINGTON
Die Vrye Republiek van die Kaap van Goeie Hoop (aka Weskaap)
7655

E-pos:  kantien@soldaat.co.za
Sel: 0834712415