SOLDAAT SWART SHADOW-1200

Your cart is currently empty.

Return to shop

Ondersteun Kleinbesighede!

Daar is honderde redes hoekom jy plaaslike kleinbesighede behoort te ondersteun.  Hier is so paar van ons gunstelinge:

  • Kleinbesighede word besit en bestuur deur mense wat jy ken – nie gesiglose rade, direksies, aandeelhouers en algoritmes nie.
  • Kleinbesighede is passievol oor goeie diens, interaksie met kliënte, hul gemeenskappe en hul produkte.
  • Kleinbesighede is die hartklop van gemeenskappe en plaaslike ekonomieë.
  • Geld wat by kleinbesighede spandeer word, bly binne daardie gemeenskap en bou daardie gemeenskap.
  • Kleinbesighede dryf nuwe idees en konsepte; dis die geboortegrond van innoverende idees, dienste en produkte. 

Baie dankie dat jy ons kleinbesigheid ondersteun!